2 Konings 21:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het die heilige paal*+ wat hy gemaak het, in die huis gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam vir altyd vestig.+
7 Hy het die heilige paal*+ wat hy gemaak het, in die huis gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam vir altyd vestig.+