-
2 Konings 23:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Die koning het die hoëpriester Hilkiʹa,+ die ander priesters en die deurwagters beveel om al die voorwerpe wat vir Baäl, vir die heilige paal*+ en vir die hele leërmag van die hemel gemaak is, uit die tempel van Jehovah te neem. Toe het hy dit buite Jerusalem op die terrasse van Kidron verbrand, en hy het die as daarvan na Bet-El geneem.+
-