12 Die koning het ook die altare afgebreek wat die konings van Juda op die dak+ van die bo-kamer van Agas opgerig het, sowel as die altare wat Manasʹse in twee voorhowe van die huis van Jehovah opgerig het.+ Hy het dit fyngemaal en die stof daarvan in die Kidron-vallei gegooi.