16 Toe Josiʹa omdraai en die grafte op die berg sien, het hy die beendere uit die grafte laat haal en dit op die altaar verbrand. So het hy die altaar ongeskik vir aanbidding gemaak, net soos Jehovah gesê het deur middel van die man van die ware God, wat voorspel het dat hierdie dinge sou gebeur.+