-
2 Konings 23:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Josiʹa het ook ontslae geraak van almal wat geeste oproep,* sowel as die fortuinvertellers,+ die terafim-beelde,*+ die walglike afgode* en al die walglike dinge wat in die land van Juda en in Jerusalem was. So het hy die woorde van die Wet+ uitgevoer wat geskryf is in die boek wat die priester Hilkiʹa in die huis van Jehovah gevind het.+
-