2 Konings 24:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Jojaʹgin+ was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma was Nehusʹta, die dogter van Elʹnatan, van Jerusalem.
8 Jojaʹgin+ was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma was Nehusʹta, die dogter van Elʹnatan, van Jerusalem.