2 Konings 24:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het hy al die skatte uit die huis van Jehovah en die koning se paleis geneem.+ Hy het al die goue voorwerpe stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het.+ Dit het gebeur net soos Jehovah voorspel het.
13 Toe het hy al die skatte uit die huis van Jehovah en die koning se paleis geneem.+ Hy het al die goue voorwerpe stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het.+ Dit het gebeur net soos Jehovah voorspel het.