2 Konings 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het die seuns van die profete* wat in Bet-El was, na Eliʹsa toe gegaan en vir hom gevra: “Weet jy dat Jehovah vandag jou meester as hoof oor jou gaan wegneem?”+ Hy het geantwoord: “Ja, ek weet. Bly stil.”
3 Toe het die seuns van die profete* wat in Bet-El was, na Eliʹsa toe gegaan en vir hom gevra: “Weet jy dat Jehovah vandag jou meester as hoof oor jou gaan wegneem?”+ Hy het geantwoord: “Ja, ek weet. Bly stil.”