2 Konings 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe hulle aan die oorkant kom, het Eliʹa vir Eliʹsa gesê: “Sê vir my wat ek vir jou moet doen voordat ek van jou af weggeneem word.” Eliʹsa het gevra: “Kan ek asseblief ’n dubbele porsie*+ van u gees+ kry?” 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:9 Die Wagtoring,2013/8/15, bl. 292005/8/1, bl. 8-92003/11/1, bl. 311997/11/1, bl. 30
9 Toe hulle aan die oorkant kom, het Eliʹa vir Eliʹsa gesê: “Sê vir my wat ek vir jou moet doen voordat ek van jou af weggeneem word.” Eliʹsa het gevra: “Kan ek asseblief ’n dubbele porsie*+ van u gees+ kry?”