16 Hulle het vir hom gesê: “Hier is 50 bekwame manne by u knegte. Laat hulle asseblief u meester gaan soek. Miskien het die gees van Jehovah hom opgelig en hom toe op een van die berge of in een van die valleie neergesit.”+ Maar hy het gesê: “Moet hulle nie stuur nie.”