2 Konings 3:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Eliʹsa het toe gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, die God van die leërmagte en die Een wat ek dien,* ek sou nie eers na jou gekyk het of aandag aan jou geskenk het as dit nie was vir die respek wat ek vir koning Joʹsafat+ van Juda het nie.+
14 Eliʹsa het toe gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, die God van die leërmagte en die Een wat ek dien,* ek sou nie eers na jou gekyk het of aandag aan jou geskenk het as dit nie was vir die respek wat ek vir koning Joʹsafat+ van Juda het nie.+