27 Toe sy by die man van die ware God op die berg kom, het sy dadelik sy voete gegryp.+ Gehaʹsi het toe nader gekom om haar weg te stoot, maar die man van die ware God het gesê: “Los haar, want sy is baie hartseer, en Jehovah het dit vir my weggesteek en my nie daarvan vertel nie.”