-
2 Konings 4:39Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
39 Toe het een van hulle na die veld uitgegaan om kruie te pluk, en hy het ’n wilde rankplant gevind en wilde kalbasse daarvan gepluk en sy kleed daarmee vol gemaak. Daarna het hy teruggegaan en dit opgesny en in die kookpot gegooi, al het hy nie geweet wat dit is nie.
-