2 Konings 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Naäman, die hoof van die leërmag van die koning van Sirië, was ’n belangrike man, en sy heer het groot respek vir hom gehad omdat Jehovah hom gebruik het om vir Sirië ’n oorwinning* te gee. Hy was ’n magtige vegter, hoewel hy ’n melaatse was.*
5 Naäman, die hoof van die leërmag van die koning van Sirië, was ’n belangrike man, en sy heer het groot respek vir hom gehad omdat Jehovah hom gebruik het om vir Sirië ’n oorwinning* te gee. Hy was ’n magtige vegter, hoewel hy ’n melaatse was.*