2 Konings 5:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Eliʹsa het ’n boodskapper na hom toe gestuur om vir hom te sê: “Gaan was jou sewe keer+ in die Jordaanrivier,+ en dan sal jy gesond word, en jy sal rein wees.”
10 Eliʹsa het ’n boodskapper na hom toe gestuur om vir hom te sê: “Gaan was jou sewe keer+ in die Jordaanrivier,+ en dan sal jy gesond word, en jy sal rein wees.”