2 Konings 5:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarna het hy en al sy manne* teruggegaan na die man van die ware God,+ en hy het voor hom gaan staan en gesê: “Nou weet ek dat daar nêrens op aarde ’n God is, behalwe in Israel nie.+ Aanvaar asseblief ’n geskenk* van u kneg.”
15 Daarna het hy en al sy manne* teruggegaan na die man van die ware God,+ en hy het voor hom gaan staan en gesê: “Nou weet ek dat daar nêrens op aarde ’n God is, behalwe in Israel nie.+ Aanvaar asseblief ’n geskenk* van u kneg.”