2 Konings 7:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Eliʹsa het toe gesê: “Luister na die woord van Jehovah. Dít is wat Jehovah sê: ‘Omtrent hierdie tyd môre by die poort* van Samariʹa sal ’n sea* fynmeel ’n sikkel* werd wees en sal twee sea gars ’n sikkel werd wees.’”+
7 Eliʹsa het toe gesê: “Luister na die woord van Jehovah. Dít is wat Jehovah sê: ‘Omtrent hierdie tyd môre by die poort* van Samariʹa sal ’n sea* fynmeel ’n sikkel* werd wees en sal twee sea gars ’n sikkel werd wees.’”+