2 Konings 7:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het die offisier op wie die koning staatgemaak het, vir die man van die ware God gevra: “Kan dit werklik gebeur, al maak Jehovah sluise in die hemel oop?”+ Hy het geantwoord: “Jy sal dit met jou eie oë sien,+ maar jy sal nie daarvan eet nie.”+
2 Toe het die offisier op wie die koning staatgemaak het, vir die man van die ware God gevra: “Kan dit werklik gebeur, al maak Jehovah sluise in die hemel oop?”+ Hy het geantwoord: “Jy sal dit met jou eie oë sien,+ maar jy sal nie daarvan eet nie.”+