2 Konings 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want Jehovah het die kamp van die Siriërs die geluid van strydwaens, perde en ’n massiewe leërmag laat hoor.+ Hulle het vir mekaar gesê: “Die koning van Israel het die konings van die Hetiete en die konings van Egipte gehuur om ons aan te val!”
6 Want Jehovah het die kamp van die Siriërs die geluid van strydwaens, perde en ’n massiewe leërmag laat hoor.+ Hulle het vir mekaar gesê: “Die koning van Israel het die konings van die Hetiete en die konings van Egipte gehuur om ons aan te val!”