-
2 Konings 7:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Die koning het die offisier op wie hy staatgemaak het, aangestel om toesig te hou oor die poort. Maar die volk het hom by die poort vertrap, en hy het gesterf, net soos die man van die ware God vir die koning gesê het toe hy na hom toe gegaan het.
-