2 Konings 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die koning was besig om met Gehaʹsi, die dienaar van die man van die ware God, te praat en het gesê: “Vertel my asseblief van al die groot dinge wat Eliʹsa gedoen het.”+
4 Die koning was besig om met Gehaʹsi, die dienaar van die man van die ware God, te praat en het gesê: “Vertel my asseblief van al die groot dinge wat Eliʹsa gedoen het.”+