2 Konings 8:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hy het dieselfde weg gevolg as die konings van Israel,+ net soos die huis van Agab gedoen het,+ want hy het met Agab se dogter getrou.+ En hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë.+
18 Hy het dieselfde weg gevolg as die konings van Israel,+ net soos die huis van Agab gedoen het,+ want hy het met Agab se dogter getrou.+ En hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë.+