2 Konings 8:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Hy het dieselfde weg gevolg as die huis van Agab+ en het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, net soos die huis van Agab, want hy was aangetroude familie van die huis van Agab.+
27 Hy het dieselfde weg gevolg as die huis van Agab+ en het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, net soos die huis van Agab, want hy was aangetroude familie van die huis van Agab.+