2 Konings 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Daarna het Jehu,+ die seun van Joʹsafat, die seun van Nimsi, teen Joram saamgesweer. Joram en die hele Israel het by Raʹmot-Giʹlead+ wag gehou weens koning Haʹsael+ van Sirië. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:14 Die Wagtoring,2011/11/15, bl. 3
14 Daarna het Jehu,+ die seun van Joʹsafat, die seun van Nimsi, teen Joram saamgesweer. Joram en die hele Israel het by Raʹmot-Giʹlead+ wag gehou weens koning Haʹsael+ van Sirië.