-
2 Konings 9:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Daarna het Jehu met sy strydwa na Jisʹreël gegaan, want Joram het daar gelê as gevolg van sy wonde, en koning Ahaʹsia van Juda het afgegaan om Joram te besoek.
-