27 Toe koning Ahaʹsia+ van Juda sien wat gebeur, het hy in die rigting van die tuinhuis gevlug. (Later het Jehu hom agternagesit en gesê: “Maak hom ook dood!” Hulle het hom toe in die strydwa gewond toe hy op pad was na Gur, wat by Jibʹleam+ is. Maar hy het na Megidʹdo gevlug en daar gesterf.