2 Konings 9:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Toe Jehu by die poort inkom, het sy gevra: “Het dit goed gegaan met Simri, wat sy heer vermoor het?”+
31 Toe Jehu by die poort inkom, het sy gevra: “Het dit goed gegaan met Simri, wat sy heer vermoor het?”+