2 Konings 9:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Daarna het hy ingegaan en geëet en gedrink. Toe het hy gesê: “Neem hierdie vervloekte vrou asseblief en begrawe haar. Sy is darem die dogter van ’n koning.”+
34 Daarna het hy ingegaan en geëet en gedrink. Toe het hy gesê: “Neem hierdie vervloekte vrou asseblief en begrawe haar. Sy is darem die dogter van ’n koning.”+