-
2 Konings 10:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Toe het die opsiener van die paleis, die goewerneur van die stad, die ouermanne en die oppassers hierdie boodskap aan Jehu gestuur: “Ons is u knegte, en ons sal alles doen wat u vir ons sê. Ons sal niemand koning maak nie. Doen wat ook al goed is in u oë.”
-