-
2 Konings 10:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Daarna het hy ’n tweede brief aan hulle geskryf en gesê: “As julle aan my behoort en aan my gehoorsaam wil wees, moet julle die koppe van die seuns van julle heer môre hierdie tyd na my toe bring in Jisʹreël.”
En die 70 seuns van die koning was by die vooraanstaande manne van die stad wat hulle grootgemaak het.
-