2 Konings 10:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En Jehu het almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Jisʹreël oorgebly het, sowel as al sy vooraanstaande manne, sy vriende en sy priesters,+ totdat daar niemand van sy huis oorgebly het nie.+
11 En Jehu het almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Jisʹreël oorgebly het, sowel as al sy vooraanstaande manne, sy vriende en sy priesters,+ totdat daar niemand van sy huis oorgebly het nie.+