2 Konings 10:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe Jehu in Samariʹa aankom, het hy almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Samariʹa oorgebly het.+ Hy het hulle uitgeroei, net soos Jehovah vir Eliʹa gesê het.+
17 Toe Jehu in Samariʹa aankom, het hy almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Samariʹa oorgebly het.+ Hy het hulle uitgeroei, net soos Jehovah vir Eliʹa gesê het.+