2 Konings 10:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Maar Jehu het nie die Wet van Jehovah, die God van Israel, met sy hele hart gevolg nie.+ Hy het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam Israel laat pleeg het nie.+
31 Maar Jehu het nie die Wet van Jehovah, die God van Israel, met sy hele hart gevolg nie.+ Hy het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam Israel laat pleeg het nie.+