2 Konings 10:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 in die gebied oos van die Jordaanrivier: die hele land Giʹlead – die gebiede van die Gadiete, die Rubeniete en die Manassiete+ – van Aʹroër af, wat langs die Arnon-vallei* is, tot by Giʹlead en Basan.+
33 in die gebied oos van die Jordaanrivier: die hele land Giʹlead – die gebiede van die Gadiete, die Rubeniete en die Manassiete+ – van Aʹroër af, wat langs die Arnon-vallei* is, tot by Giʹlead en Basan.+