9 Die hoofde oor 100+ het presies gedoen wat die priester Jojaʹda beveel het. Elkeen het sy manne bymekaargeroep – dié wat op die Sabbat aan diens was, sowel as dié wat nie op die Sabbat aan diens was nie – en hulle het na die priester Jojaʹda+ gegaan.