2 Konings 11:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Toe het Jojaʹda die koning se seun+ uitgebring en die kroon en die Getuienis*+ op hom gesit, en hulle het hom koning gemaak en hom gesalf. Hulle het begin hande klap en gesê: “Lank lewe die koning!”+ 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:12 Die Wagtoring,1991/2/1, bl. 31
12 Toe het Jojaʹda die koning se seun+ uitgebring en die kroon en die Getuienis*+ op hom gesit, en hulle het hom koning gemaak en hom gesalf. Hulle het begin hande klap en gesê: “Lank lewe die koning!”+