2 Konings 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het Jojaʹda ’n verbond gemaak tussen Jehovah en die koning en die volk.+ Hulle het belowe dat hulle sal voortgaan om die volk van Jehovah te wees. Hy het ook ’n verbond gemaak tussen die koning en die volk.+
17 Toe het Jojaʹda ’n verbond gemaak tussen Jehovah en die koning en die volk.+ Hulle het belowe dat hulle sal voortgaan om die volk van Jehovah te wees. Hy het ook ’n verbond gemaak tussen die koning en die volk.+