-
2 Konings 11:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Al die mense van die land was bly en daar was vrede in die stad, want hulle het Ataʹlia by die koning se paleis met die swaard doodgemaak.
-