2 Konings 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Joʹahas, die seun van Jehu,+ het in Samariʹa koning oor Israel geword in die 23ste jaar van Joas,+ die seun van Ahaʹsia,+ die koning van Juda, en hy het 17 jaar lank regeer.
13 Joʹahas, die seun van Jehu,+ het in Samariʹa koning oor Israel geword in die 23ste jaar van Joas,+ die seun van Ahaʹsia,+ die koning van Juda, en hy het 17 jaar lank regeer.