2 Konings 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë en hy het aangehou met die sonde wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie.
2 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë en hy het aangehou met die sonde wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie.