2 Konings 13:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Joʹahas het net 50 perderuiters, 10 strydwaens en 10 000 voetsoldate in sy leërmag oorgehad, want die koning van Sirië het hulle vernietig+ en hulle vertrap soos die stof op ’n dorsvloer.+
7 Joʹahas het net 50 perderuiters, 10 strydwaens en 10 000 voetsoldate in sy leërmag oorgehad, want die koning van Sirië het hulle vernietig+ en hulle vertrap soos die stof op ’n dorsvloer.+