-
2 Konings 14:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Maar hy het nie die kinders van die moordenaars doodgemaak nie, want hy het gebly by Jehovah se bevel wat in die Wetboek van Moses geskryf staan: “Vaders mag nie vir die sonde van hulle kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir die sonde van hulle vaders doodgemaak word nie. Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.”+
-