-
2 Konings 14:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Hy het al die goud en silwer en al die voorwerpe geneem wat in die huis van Jehovah en in die skatkamers van die koning se paleis was. Hy het ook gyselaars geneem, en toe het hy na Samariʹa teruggekeer.
-