2 Konings 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 In die 15de jaar van Amaʹsia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jeroʹbeam,+ die seun van koning Joas van Israel, in Samariʹa koning geword, en hy het 41 jaar lank regeer. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:23 “Hele Skrif”, bl. 153
23 In die 15de jaar van Amaʹsia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jeroʹbeam,+ die seun van koning Joas van Israel, in Samariʹa koning geword, en hy het 41 jaar lank regeer.