2 Konings 15:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die res van die geskiedenis van Menaʹhem,+ alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel.
21 Die res van die geskiedenis van Menaʹhem,+ alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel.