2 Konings 16:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Daarna het koning Agas na koning Tigʹlat-Pileʹser van Assiʹrië in Damaskus gegaan. Nadat koning Agas die altaar in Damaskus gesien het, het hy ’n bouplan van die altaar aan die priester Uriʹa gestuur.+
10 Daarna het koning Agas na koning Tigʹlat-Pileʹser van Assiʹrië in Damaskus gegaan. Nadat koning Agas die altaar in Damaskus gesien het, het hy ’n bouplan van die altaar aan die priester Uriʹa gestuur.+