2 Konings 16:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Verder het koning Agas die sypanele van die waentjies+ in stukke gesny en die komme van hulle afgehaal.+ Hy het die See wat op die koperbulle gerus het,+ van hulle afgehaal en dit op ’n klipvloer gesit.+
17 Verder het koning Agas die sypanele van die waentjies+ in stukke gesny en die komme van hulle afgehaal.+ Hy het die See wat op die koperbulle gerus het,+ van hulle afgehaal en dit op ’n klipvloer gesit.+