2 Konings 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hoseʹa,+ die seun van Ela, het in die 12de jaar van koning Agas van Juda koning oor Israel geword in Samariʹa. Hy het nege jaar lank regeer. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:1 “Hele Skrif”, bl. 148-149
17 Hoseʹa,+ die seun van Ela, het in die 12de jaar van koning Agas van Juda koning oor Israel geword in Samariʹa. Hy het nege jaar lank regeer.