1 Kronieke 6:54 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 54 Hier volg ’n lys met hulle woonplekke, volgens hulle kampe* in hulle gebied. Die eerste lot is gewerp vir die nakomelinge van Aäron wat aan die familie van die Kehatiete behoort het.
54 Hier volg ’n lys met hulle woonplekke, volgens hulle kampe* in hulle gebied. Die eerste lot is gewerp vir die nakomelinge van Aäron wat aan die familie van die Kehatiete behoort het.