29 en langs die gebied van die nakomelinge van Manasʹse: Bet-Sean+ en sy afhanklike dorpe, Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe, Megidʹdo+ en sy afhanklike dorpe en Dor+ en sy afhanklike dorpe. Dit is waar die seuns van Josef, die seun van Israel, gewoon het.